Die Boodskap

Maleagi 2:14 Die Boodskap (DB)

Maar daar is ’n rede daarvoor. Dis omdat die Here weet dat jy ontrou geword het aan die vrou met wie jy getrou het toe jy jonk was. Sy was nog altyd jou maat wat daar was vir jou in goeie en moeilike tye. Maar jy het al jou troubeloftes teenoor haar gebreek.

Maleagi 2

Maleagi 2:7-17