Die Boodskap

Levitikus 7:12 Die Boodskap (DB)

“As iemand hierdie offer bring om vir die Here dankie te sê, bring hy saam met die offer ook brood waarin daar nie suurdeeg is nie en wat in olie gebak is, of beskuitjies sonder suurdeeg wat in olie gedoop is, of ’n roosterkoek wat in olie geweek is.

Levitikus 7

Levitikus 7:5-18