Die Boodskap

Levitikus 4:21 Die Boodskap (DB)

Die dienaar van die tent vat dan die bul se karkas uit die kamp uit en hy verbrand dit daar, net soos hy met die eerste bul gemaak het. Hierdie bul is dan die offer vir die sonde van die volk.

Levitikus 4

Levitikus 4:15-31