Die Boodskap

Levitikus 4:13 Die Boodskap (DB)

“As die hele geloofsgemeenskap van Israel oortree het, is hulle almal skuldig. Selfs al was die groep onbewus daarvan dat hulle iets gedoen het wat in die Here se wette verbied is, is hulle almal skuldig.

Levitikus 4

Levitikus 4:12-18