Die Boodskap

Levitikus 3:8 Die Boodskap (DB)

Hy sit sy hand op die dier se kop. Hy slag dit daar voor die tent van ontmoeting. Die dienaars van Aäron sprinkel van die dier se bloed aan al die kante teen die altaar.

Levitikus 3

Levitikus 3:1-17