Die Boodskap

Levitikus 3:16 Die Boodskap (DB)

Die dienaar van die tent van ontmoeting verbrand dit alles op die altaar as die Here se deel van die offer. Dit is ’n vuuroffer wat vir die Here baie lekker ruik.“Al die vet aan die dier behoort aan die Here.

Levitikus 3

Levitikus 3:6-17