Die Boodskap

Levitikus 3:1 Die Boodskap (DB)

“Iemand kan vir die Here ’n dier uit sy vee bring wat hy vir die Here wil gee waarvan hy self ook wil eet. Hy wil dit eet asof hy en die Here saam eet. Hy moet dan ’n bul of ’n koei na die Here by die tent van ontmoeting bring. Dit mag nie foute hê nie.

Levitikus 3

Levitikus 3:1-5