Die Boodskap

Levitikus 27:26 Die Boodskap (DB)

“Die eerste kalf van ’n koei en die eerste lam van ’n bok of ’n skaap wat gebore word, behoort volgens die reëls alreeds aan die Here. ’n Mens kan nie nog verder een van hulle aan die Here beloof nie, want dit is alreeds Syne.

Levitikus 27

Levitikus 27:20-34