Die Boodskap

Levitikus 27:18 Die Boodskap (DB)

Indien dit eers na die hersteljaar is dat iemand sy land vir die Here gee, moet die dienaar van die Here die bedrag minder maak volgens die aantal jare wat nog oor is tot die volgende hersteljaar.

Levitikus 27

Levitikus 27:13-20