Die Boodskap

Levitikus 27:16 Die Boodskap (DB)

“Iemand kon beloof het om van sy erfgrond, ’n stuk land waarop geplant en geoes kan word, aan die Here af te staan. Die afkoopwaarde daarvan moet dan bepaal word volgens die saad wat gewoonlik daarop gesaai kan word. Vir elke 100 kilogram saad word 50 stukke bereken.

Levitikus 27

Levitikus 27:10-18