Die Boodskap

Levitikus 27:14 Die Boodskap (DB)

“Wanneer iemand belowe het om sy huis vir die Here te gee, moet die dienaar van die tent af kom en die afkoopwaarde kom bepaal. Of hy dit oor- of onderwaardeer, is nie ter sake nie. Die bedrag wat hy vasgestel het, staan vas.

Levitikus 27

Levitikus 27:13-15