Die Boodskap

Levitikus 26:37 Die Boodskap (DB)

Hulle sal so bang wees vir die lem van die swaard dat hulle oor mekaar sal val om weg te kom van iemand wat nie eers daar is nie. Julle sal nie in staat wees om julle vyand in die oë te kyk nie.

Levitikus 26

Levitikus 26:29-45