Die Boodskap

Levitikus 26:22 Die Boodskap (DB)

Ek sal roofdiere tussen julle los laat rondloop. Hulle sal julle kinders vang en julle veetroppe uitroei. Julle getalle sal so erg daal dat daar niemand meer op die paaie sal wees nie.

Levitikus 26

Levitikus 26:20-26