Die Boodskap

Levitikus 26:19 Die Boodskap (DB)

Omdat julle te veel van julleself dink, sal Ek julle siek maak. Ek sal die lug maak soos ’n ysterkoepel waaruit geen reën kan val nie. Die aardkors sal so ondeurdringbaar wees soos ’n bronsplaat.

Levitikus 26

Levitikus 26:15-23