Die Boodskap

Levitikus 26:13 Die Boodskap (DB)

Ek is die Here, julle God wat julle uit Egipte laat wegtrek het sodat julle nie langer hulle slawe hoef te wees nie. Ek het die juk wat julle nek afgedruk het, stukkend gebreek sodat julle weer regop kan loop.”

Levitikus 26

Levitikus 26:10-21