Die Boodskap

Levitikus 26:1 Die Boodskap (DB)

“Julle mag nie in julle land vir julleself afgodjies maak wat julle gebruik om gode te aanbid nie. Julle mag ook nie uitgekerfde beelde hê, of klippilare oprig, of klippe hê waarop julle beelde van gode uitgegraveer het nie. Ek, die Here, is mos reeds julle God.

Levitikus 26

Levitikus 26:1-6