Die Boodskap

Levitikus 23:8 Die Boodskap (DB)

Op elkeen van die volgende sewe dae moet julle vir die Here ’n offer bring wat verbrand word. Op die sewende dag moet julle weer ophou met al julle werk en weer vir die Here bymekaarkom.”

Levitikus 23

Levitikus 23:7-12