Die Boodskap

Levitikus 23:40 Die Boodskap (DB)

Op die eerste dag moet julle takke van vrugtebome, palmtakke, takke van bome met digte blare en takke van rivierwilgers afpluk. Dan moet julle sewe dae lank feesvier voor die Here julle God.

Levitikus 23

Levitikus 23:34-44