Die Boodskap

Levitikus 23:37 Die Boodskap (DB)

“Dit is dan al die feesdae van die Here. Op hierdie dae moet julle byeenkomste hou. Bring vir die Here offers wat verbrand word, offers wat op die altaar gebring word, offers wat julle saam met die Here eet en ook offers van wyn soos dit vir elkeen van die feesdae bepaal is.

Levitikus 23

Levitikus 23:32-43