Die Boodskap

Levitikus 23:28 Die Boodskap (DB)

Op hierdie spesifieke dag moet julle ook julle werk laat staan, want dit is ’n dag van vrede waarop julle sonde vergewe word en julle vrede kry by die Here.

Levitikus 23

Levitikus 23:20-35