Die Boodskap

Levitikus 22:4 Die Boodskap (DB)

As iemand uit Aäron se familie ’n aansteeklike velsiekte het, of ’n afskeiding het, mag hy nie van die offers eet voor hy gesond geword het nie. ’n Dienaar is nie reg vir sy werk as hy aan ’n dooie ding gevat het nie. Hy is ook nie reg as hy saad gestort het

Levitikus 22

Levitikus 22:1-8