Die Boodskap

Levitikus 22:27 Die Boodskap (DB)

“’n Kalf of skaaplam of boklam wat gebore word, moet eers sewe dae lank by sy ma bly. Van die agtste dag af mag dit by haar weggevat word en as ’n offer vir die Here gebruik word.

Levitikus 22

Levitikus 22:18-33