Die Boodskap

Levitikus 22:2 Die Boodskap (DB)

om vir Aäron en sy seuns te waarsku om die offers wat die Israeliete vir die Here bring, met groot versigtigheid te hanteer. “Hulle dra die verantwoordelikheid vir die volk se offers aan die Here. Hulle moenie deur die manier waarop hulle optree die Naam van die Here gaan sleg maak nie. Ek is tog die Here.”

Levitikus 22

Levitikus 22:1-6