Die Boodskap

Levitikus 14:24 Die Boodskap (DB)

Die dienaar moet dan die rammetjie wat vir die skuld geoffer word en die sesde liter olyfolie by hom vat en dit alles aan die Here gaan opdra.

Levitikus 14

Levitikus 14:23-29