Die Boodskap

Levitikus 12:8 Die Boodskap (DB)

As sy nie genoeg geld het vir ’n lam nie, mag sy twee duiwe of tortelduiwe gebruik, die een vir ’n offer wat op die altaar verbrand word en die ander een vir ’n offer wat sy vir die sondeskuld bring. Die werker by die Here se tent sal dit gebruik om haar posisie te herstel sodat sy weer tussen die ander mense opgeneem kan word.”

Levitikus 12

Levitikus 12:7-8