Die Boodskap

Levitikus 12:5 Die Boodskap (DB)

As dit ’n dogtertjie was, moet sy veertien dae lank nie tussen die ander mense kom nie. Die verdere tyd wat sy by die huis moet bly, is 66 dae.

Levitikus 12

Levitikus 12:3-8