Die Boodskap

Levitikus 11:14-19 Die Boodskap (DB)

14. die aasvoël, al die valkspesies,

15. al die kraaispesies,

16. die volstruis, die naguil, die seemeeu, al die arendspesies,

17. die uil, die visvanger, die ibis,

18. die flamink, die pelikaan, die swaan,

19. die ooievaar, al die reierspesies, die hoep-hoep en die vlermuis.