Die Boodskap

Levitikus 1:15 Die Boodskap (DB)

Die dienaar wat by die tent werk, bring die voël na die offerplek toe. Hy draai die duif se nek om. Hy verbrand dit op die altaar. Hy druk die bloed van die duif teen die kant van die offerplek uit.

Levitikus 1

Levitikus 1:9-16