Die Boodskap

Kolossense 2:21 Die Boodskap (DB)

In die beeld van vroeër: Waarom wil julle aanhoudend die skaduwee in plaas van die persoon omhels? Julle raak vreeslik ernstig daaroor dat ’n Christen nie sekere dinge mag eet of aan ander dinge mag vat nie.

Kolossense 2

Kolossense 2:11-23