Die Boodskap

Kolossense 2:1 Die Boodskap (DB)

Ek wil hê julle moet weet hoe ek my vir julle inspan. Dit is of ek in ’n hewige geveg ter wille van julle en die Laodiseërs gewikkel is; selfs ook vir hulle wat ek nog nie persoonlik ontmoet het nie.

Kolossense 2

Kolossense 2:1-7