Die Boodskap

Kolossense 1:9 Die Boodskap (DB)

Vandat ons al hierdie dinge oor julle gehoor het, bid ons aanmekaar vir julle. Ons vra dat God vir julle al die kennis sal gee wat julle nodig het om reg te leef. Mag die Heilige Gees julle duidelik wys hoe julle moet leef.

Kolossense 1

Kolossense 1:4-11