Die Boodskap

Kolossense 1:7 Die Boodskap (DB)

By Epafras het julle alles geleer. Hy is regtig ’n staatmaker en ek hou baie van hom. Hy werk hard saam met my vir die Here. Hy is iemand op wie Christus regtig peil kan trek. Julle het natuurlik ook die vrugte van sy goeie werk gepluk.

Kolossense 1

Kolossense 1:4-13