Die Boodskap

Kolossense 1:2 Die Boodskap (DB)

Hierdie brief is bedoel vir al die mense van Kolosse wat spesiaal net God s’n is. Ek skryf vir julle wat in Jesus glo en daarom deel van God se hegte familie is. Mag God, ons Vader, vir julle baie goed wees. Mag Hy vir julle daardie diep vrede gee wat net Hy kan gee.Dank God dat julle Christene is!

Kolossense 1

Kolossense 1:1-11