Die Boodskap

Klaagliedere 4:13 Die Boodskap (DB)

Regverdige mense is in Jerusalem doodgemaak omdat die mense wat God se boodskap vir hulle moes bring, nie na God geluister het nie. Dié wat by sy tempel gewerk het, het nie gedoen wat die Here vir hulle gesê het nie.

Klaagliedere 4

Klaagliedere 4:7-20