Die Boodskap

Klaagliedere 1:7 Die Boodskap (DB)

In hierdie tyd dat sy so swaarkry, dink Jerusalem terug aan hoe pragtig sy vroeër gelyk het. Maar daar was niemand om haar te help toe sy in die vyand se hand beland het nie. Die vyand het lekkergekry toe sy aan haar einde kom en vir haar gelag.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:1-9