Die Boodskap

Klaagliedere 1:3 Die Boodskap (DB)

Juda is weggevat om te gaan swaarkry. Hulle woon tussen vreemde volke waar hulle nie tuis is nie. Die vyand het hulle agtervolg, hulle ingehaal en hulle in ’n hoek vasgekeer.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:2-7