Die Boodskap

Klaagliedere 1:18 Die Boodskap (DB)

Die Here is reg. Ek was opstandig teen sy woord. Al julle volke moet luister wat ek sê. Gee aandag aan my hartseer. Al my dogters en my seuns is weggevat na ’n ander land toe.

Klaagliedere 1

Klaagliedere 1:15-22