Die Boodskap

Judas 1:11 Die Boodskap (DB)

’n Verskriklike einde wag op hulle. Hulle stap op dieselfde pad van sonde as Kain. Hulle pleeg dieselfde bedrog as Bileam ter wille van geld. En, net soos Korag, kom hulle in opstand. Hulle ondergang staan vas.

Judas 1

Judas 1:3-20