Die Boodskap

Josua 6:18 Die Boodskap (DB)

Julle mag niks van dit wat aan die Here behoort en wat vernietig moet word, vir julleself vat nie. As julle dit doen, sal dit groot probleme veroorsaak en dan sal die kamp ook vernietig word.

Josua 6

Josua 6:10-25