Die Boodskap

Josua 6:10 Die Boodskap (DB)

“Moenie skree nie; moenie eens praat nie,” het Josua beveel. “Ek wil nie ’n woord van enigeen van julle hoor totdat ek julle beveel om te skree nie. Dan moet julle skree!”

Josua 6

Josua 6:1-17