Die Boodskap

Josua 3:1 Die Boodskap (DB)

Vroeg die volgende môre het Josua en die Israeliete hulle goed opgepak en van Sittim af getrek tot by die Jordaan. Daar het hulle kamp opgeslaan terwyl hulle gewag het om die rivier oor te steek.

Josua 3

Josua 3:1-3