Die Boodskap

Josua 24:3 Die Boodskap (DB)

Ek het julle voorvader Abraham uit die gebied anderkant die Eufraat laat wegtrek en hom die hele land Kanaän laat deurtrek. Ek het vir hom ’n groot nageslag gegee. Sy seun was Isak.

Josua 24

Josua 24:1-4