Die Boodskap

Josua 24:26 Die Boodskap (DB)

Hy het al die voorwaardes van hierdie ooreenkoms in die Wetboek van God neergeskryf. Om die volk aan hierdie ooreenkoms te herinner het Josua ’n groot klip gevat en dit onder die groot eikeboom langs die tabernakel neergesit.

Josua 24

Josua 24:18-33