Die Boodskap

Josua 21:9-10 Die Boodskap (DB)

Die eerste groep Leviete aan wie stede toegeken is, was dié uit die nageslag van Aäron wat tot die Kehatgroep behoort het. Hulle het die volgende stede uit die gebiede van Juda en Simeon gekry:

Josua 21

Josua 21:4-13