Die Boodskap

Josua 21:44 Die Boodskap (DB)

Soos die Here vir hulle voorvaders beloof het, was daar nou vrede in die land. Die Israeliete kon hulle nou op hulle nuwe lewe toespits, want al hulle vyande is verslaan.

Josua 21

Josua 21:35-45