Die Boodskap

Josua 20:5 Die Boodskap (DB)

As die familie van die persoon wat doodgemaak is daar aankom, moet die persoon nie aan hulle uitgelewer word nie. Hy moet beskerm word, aangesien die slagoffer per ongeluk, en nie uit woede of met voorbedagte rade nie, doodgemaak is.

Josua 20

Josua 20:1-9