Die Boodskap

Josua 19:11 Die Boodskap (DB)

Van daar af loop die grens weswaarts tot by Marala en dan baie naby aan Dabbeset en die spruit oos van Jokneam verby.

Josua 19

Josua 19:8-14