Die Boodskap

Josua 19:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die tweede stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Simeon. Hulle gebied het ’n deel van dié van Juda ingesluit en is eintlik deur Juda se gebied omring.

2. Dit het die volgende stede en dorpe ingesluit: Berseba, Seba, Molada,