Die Boodskap

Josua 18:17 Die Boodskap (DB)

Hier draai die grens weer noord in die rigting van En-Semes totdat dit uitkom by Gelilot, regoor die pas van Adummim. Hiervandaan gaan dit af in die rigting van die gedenkklip van Bohan die seun van Ruben.

Josua 18

Josua 18:10-20