Die Boodskap

Josua 18:14 Die Boodskap (DB)

Dan draai die grens in ’n westelike rigting, suid van die berg reg teenoor Bet-Goron totdat dit doodloop by Kirjat-Baäl, ook bekend as Kirjat-Jearim. Hierdie stad het aan Juda behoort. Dit is die westelike grens.

Josua 18

Josua 18:11-17